stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Waterpype wat jou geduld beproef?
Smokey maak korte mette met jou loodgietersprobleme.
Tuisblad

Waterpype wat lek. Gevolglike watervermorsing en hoŽ rekeninge.

Water wat drup-drup drup in die nag. Gevolglike frustrasie en belybare gedagtes...

Afvoerpype wat jou erf seŽn met 'n besondere geurtjie? Jy hoef dit nie so te los nie.

Nuwe installasies en uitbreidings, geen probleem.

Enige ander loodgietersbehoeftes?

Skakel vandag nog vir Smokey by 0797366719, en maak seker jou kaya se waterinstallasie bly in prima toestand!


.